Jamie Morton (gebore 20 September 1993) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bølle Bob og Smukke Sally (2005), The Crumbs - A Very Crumby Christmas (2006), en Superclásico (2011).

Filmografie Rolprente 2005: Bølle Bob og Smukke Sally 2006: The Crumbs - A Very Crumby Christmas 2011: Superclásico

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu