Roger Matthisen (gebore 1 April 1976) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Klown (2010) en in die televisiereekse Island of the Pixies (2003) en Bron/Broen (2011).
Filmografie Rolprente 2010: Klown
Televisiereekse 2003: Island of the Pixies 2011: Bron/Broen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu