Bent Mejding (14 Januarie 1937 - 12 November 2024) was 'n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flickering Lights (2000), Brothers (2004), en We Shall Overcome (2006).
Hy was getroud met aktrise Susse Wold.
Mejding sterf as 'n gevolge van erge longontsteking op 12 November 2024.
Filmografie Rolprente 1961: Reptilicus 1975: Kun sandheden 2000: Flickering Lights 2004: Brothers 2006: We Shall Overcome Chippies
Televisiereekse 1991: The Julekalender 1992: Gøngehøvdingen 1994: Jarl's
Televisierolprente 1970: Et godt liv 1971: Viceværten
Video's 1993: Sarah Young Private Fantasies 28 2005: SoulDecision: Hypnotize
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu