Cyron Melville (gebore 1 Julie 1984) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fighter (2007), Love and Rage (2009), en Nymphomaniac: Vol. I (2013).
Filmografie Rolprente 1995: The Beast Within 2003: Kick'n Rush 2007: Fighter 2009: Love and Rage 2013: Nymphomaniac: Vol. I 2014: On the Edge 2015: Summer of '92
Televisiereekse 1995: Hallo, det er Jul 2013: First Movers The Bank
Televisierolprente 2017: Hamlet på Kronborg That Drop
Video's 2012: Shaka Loveless 'Tomgang'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu