Jonathan Werner Juel (gebore 13 Februarie 1997) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oskar & Josefine (2005) en Karla's World (2007), en in die televisiereeks Jesus & Josefine (2003).

Filmografie Rolprente 2005: Oskar & Josefine 2007: Karla's World

Televisiereekse 2003: Jesus & Josefine

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu