Ann Eleonora Jørgensen (gebore 16 Oktober 1965) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Italian for Beginners (2000) en In Your Hands (2004), en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007) en Ride Upon the Storm (2017).

Filmografie Rolprente 1998: On Our Own 2000: Italian for Beginners 2004: In Your Hands 2007: The Gold of Valhalla 2007: Just Like Home 2016: All the Beauty

Televisiereekse 2003: Filmland 2005: Jul i Valhal 2007: Forbrydelsen 2011: Lykke 2017: Ride Upon the Storm

Televisierolprente 1993: En succes

Video's 2004: Racconto breve di 'Agata e la tempesta'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu