Karen Jønsson (17 Januarie 1909 – 2 Desember 1942) was 'n Deense komponis en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente En fuldendt gentleman (1937), Frk. Møllers jubilæum (1937), Alarm (1938), en I dag begynder livet (1939).

Filmografie Rolprente 1937: En fuldendt gentleman 1937: Frk. Møllers jubilæum 1938: Alarm 1938: Fröken Julia jubilerar 1939: I dag begynder livet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1942 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu