Peder Holm Johansen (gebore 5 Desember 1957) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cecilie (2007) en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007) en Borgen (2010).

Filmografie Rolprente 1996: Anton 2007: Cecilie

Televisiereekse 2007: Forbrydelsen 2010: Borgen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu