Jokeren (gebore 13 Junie 1973) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Office Space (1999), Slim Slam Slum (2002), Easy Skanking (2006), en Jensen & Jensen (2011).

Filmografie Rolprente 1999: Office Space 2002: Slim Slam Slum 2006: Easy Skanking 2011: Jensen & Jensen Dgp

Televisiereekse 2000: Helle for Høgsbro 2002: Raketfart special 2003: Zulu bingo 2006: Dinas dates

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu