Andreas Jessen (gebore 22 Julie 1989) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cecilie (2007) en in die televisiereekse Unit 1 (2000), Ludvig & Julemanden (2011), en Mercur (2017).
Filmografie Rolprente 2007: Cecilie 2016: Satisfaction 1720 2019: Valhalla - The Legend of Thor
Televisiereekse 2000: Unit 1 2011: Ludvig & Julemanden 2017: Mercur 2017: Nipskanalen 2020: Grow 2020: Centrum
Televisierolprente 2013: Runners
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu