Eros Riccio (gebore 1 Desember 1977) is 'n Italiaanse skaakspeler.
Hy is 'n grootmeester van korrespondensie-skaak,(en) Player details onderkampioen van Europa en Olimpiese brons met die Italiaanse nasionale span, en wêreldkampioen in korrespondensie-skaak FICGS.(en) FICGS Correspondence Chess World Championship
Hy is bowenal 'n kampioen van Gevorderde skaak en ook die outeur van 'n persoonlike skaakboek genaamd Sikanda.
Verwysings
Bronne (en) ICCF rang
Kategorie:Italiaanse sportlui Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense