Ulla Jessen (gebore 21 November 1946) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girls at Arms (1975), Girls at Arms 2 (1976), en Girls at Sea (1977), en in die televisiereeks En by i provinsen (1977).

Filmografie Rolprente 1975: Girls at Arms 1976: Girls at Arms 2 1977: Girls at Sea 1993: Lykkelige Jim

Televisiereekse 1977: En by i provinsen 1981: Familie variete

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946