Die Geelhoutbosrivier is 'n rivier wat aan die Tsitsikammakus in die suide van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n baie kort rivier en mond direk in die Indiese Oseaan uit.

By die riviermonding is die Scott Huts, die oornaghuisvesting op dag 2 van die Otterwandelpad.

Eksterne skakel Google-kaart van die Geelhoutbosrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika Otterwandelpad

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap