Sarah Gottlieb (gebore 14 Desember 1973) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Count Axel (2001) en Echo (2007), en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007) en Borgen (2010).
Filmografie Rolprente 2001: Count Axel 2007: Echo
Televisiereekse 2007: Forbrydelsen 2010: Borgen
Video's 2020: Aloe Blacc: My World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu