Die Tinanarivier is 'n rivier wat noord van Mount Fletcher in die verre-noorde van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Tinarivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Tinanarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap