Die Mbumbazi is 'n rivier wat in die ou Transkeistreek van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Umzimvuburivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mbumbazirivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap