Nadia Farès (gebore 20 Desember 1968 – 17 April 2026) was 'n Franse aktrise en komponis. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Crimson Rivers (2000), Wasabi (2001), War (2007), en Killer Elite (2011) en in die televisiereeks Marseille (2016).

Filmografie Rolprente 1994: Elles n'oublient jamais 1995: Poliziotti 1995: Dis-moi oui... 1997: Les démons de Jésus 1999: The Loudmouths 2000: The Crimson Rivers 2001: Wasabi 2002: The Nest 2004: Everybody Is a Killer 2004: L'ex-femme de ma vie 2007: War 2007: Storm Warning 2011: Killer Elite 2017: Everyone's Life 2020: Connectés

Televisiereekse 1991: The Exile 2005: L'empire du tigre 2016: Marseille 2017: SuperHigh 2019: Les Ombres Rouges La Promesse

Televisierolprente 1995: Le cavalier des nuages 1996: Flairs ennemis

Eksterne skakels

Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu