duimnael|regs|250px|Diagramtiese voorstelling van die Asimut, θ Asimut is 'n wiskundige begrip wat as 'n hoek tussen die x-as in die xy-vlak en 'n punt gedefinieer word.WolframMathWorld, Azimuth, besoek op 23 Februarie 2008 Dit word gewoonlik deur die simbool θ voorgestel. Dit het verskeie praktiese toepassings insluitende in navigasie, sterrekunde, kartografie, mynbou en artillerie. Die woord asimut is afgelei van die Middeleeuse Latyn azimut wat weer afkomstig is van die Arabies السمت ('al-sumūt') meervoud van al-samt die weg.Merriam-Webster OnLine, , Besoek op 23 Februarie 2008 Dit staan ook veral in navigasie of sterrekunde as die toppuntshoek bekend.HAT, Asimut

Verwysings

Kategorie:Wiskunde Kategorie:Hemelmeganika Kategorie:Hoek Kategorie:Sterrekunde Kategorie:Navigasie