Carsten Norgaard (gebore 3 Maart 1963) is 'n Deense akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente D2: The Mighty Ducks (1994), Alien vs. Predator (2004), en The Three Musketeers (2011), en in die televisiereekse Rita (2012) en The Man in the High Castle (2015).

Filmografie Rolprente 1994: D2: The Mighty Ducks 2004: Alien vs. Predator 2011: The Three Musketeers Skavengers

Televisiereekse 2012: Rita 2015: The Man in the High Castle

Televisierolprente 1990: The Strange Affliction of Anton Bruckner 1995: Out of Annie's Past 1996: The Ring 2015: Grand Marquee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu