Die pompombruidsbos (Pavetta cooperi) is 'n boom wat voorkom in Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Vrystaat en Eswatini en word 2-5 m hoog. Die boom is immergroen en blom van Oktober tot Januarie. Die blomme gee 'n soet reuk af en groei in trosse en lyk soos 'n bruid se ruiker, vandaar die naam.
Die boom se FSA-nommer is 719.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
Kategorie:Pavetta Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika