Asta Sofie Amalie Nielsen (11 September 1881 – 24 Mei 1972) was 'n Deense aktrise. Sy was en een van die eerste internasionale filmsterre. Sewentig van Nielsen se 74 films is in Duitsland gemaak, waar sy bloot as Die Asta bekend gestaan het. Nielsen stig haar eie filmstudio in Berlyn gedurende die 1920's, maar het in 1937 na Denemarke teruggekeer na die opkoms van Nazisme in Duitsland.

Op 25 Mei 1972 sterf Nielsen in die Frederiksberg-hospitaal.

Bronne

Eksterne skakels

FemBiography Fotos en literatuur

Kategorie:Deense aktrises Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1972