Die renosterkoffie (Kraussia floribunda) is 'n struik wat tot 6 m hoog kan word; dit kom voor in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 700.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika