duimnael|500px|Die nege kreis van Rusland Krai (Russies: край) is ’n term wat verwys na nege van Rusland se administratiewe of deelgebiede. Dit word op verskeie maniere vertaal: as distrik, provinsie of streek.

In Rusland was krais geskiedkundig groot gebiede wat aan die buitekant van die land geleë was. Tans dui krai egter op die status en outonomiteit van ’n gebied.

Krais word administratief verdeel in distrikte (rajons).

Die volgende krais word in Rusland aangetref: Altai Kamtsjatka Chabarofsk Krasnodar Krasnojarsk Perm Primorski Stawropol Zabaikalski Transbaikal (vanaf 1 Maart 2008)

Eksterne skakels Etimologie van die woord (in Russies)