Die Mercedes-Benz OM647-enjin is 'n reguit-5 dieselenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig word.

Hierdie enjin het 'n gietyster-silinderblok en 'n aluminium-silinderkop, en dubbele bonokasse met vier kleppe per silinder. Die enjin is turbo-aangejaag en tussenverkoel.

'n Baie onderskeibare aspek van die OM647 van die soortgelyke OM612-voorganger is die inlaatspruitstuk.

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins