Die Mercedes-Benz OM648 enjin is 'n 3,2 liter, inlynsessilinder-dieselenjin met 4 kleppe per silinder, vervaardig deur die Mercedes-Benz-afdeling van Daimler AG as 'n plaasvervanger vir die vorige Mercedes-Benz inlyn-5 en -6 enjins.
Die enjin het gemenedrukbuisbrandstofinspuiting en 'n veranderbare-geometrie turboaanjaer. Die inspuitstelsel werk op .
Die kraglewering is @ 4200 opm en wringkrag van 1.800-2.600 opm.
Tegniese spesifikasies Verplasing Boor x slag Krag Wringkrag Aanwendings 3,2 liter @ 4200 opm @ 1800 opm 2002-2006 E320 CDI en 2002-2005 S320 CDI
Verwysings
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins