Henning Valin Jakobsen (gebore 25 Julie 1965) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Department Q: The Absent One (2014) en in die televisiereekse Bron/Broen (2011), The Last Kingdom (2015), en Follow the Money (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Department Q: The Absent One 2014: Upstart 2014: Crumbs: All at Stake

Televisiereekse 2009: Lulu & Leon 2011: Bron/Broen 2015: The Last Kingdom 2016: Follow the Money 2016: Min nye søster 2018: The Lawyer

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965