Nicolai Jandorf (gebore 14 Maart 1980) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midsummer (2003), Lost Generation (2004), The Black Madonna (2007), en A Horrible Woman (2017).
Filmografie Rolprente 2003: Midsummer 2004: Lost Generation 2007: The Black Madonna 2015: What He Did 2017: A Horrible Woman
Televisiereekse 2015: Det mindste kongerige i verden
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980