Henrik Jandorf (gebore 28 Januarie 1954) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Prince and Me (2004) en Flame & Citron (2008), en in die televisiereeks Unit 1 (2000).

Filmografie Rolprente 1990: Sangen om kirsebærtid 1997: Flubber 1998: A Bug's Life 1998: Pocahontas 2 - Journey To A New World 2000: 102 Dalmatians 2004: The Prince and Me 2008: Flame & Citron

Televisiereekse 1990: Ugeavisen 2000: Unit 1 2008: Star Wars - The Clone Wars

Televisierolprente 1983: Stiftelsen 1988: Falsk forår

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu