Lucas Hansen (gebore 24 April 1979) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Soldiers of the Damned (2015) en in die televisiereeks Follow the Money (2016).
Filmografie Rolprente 2012: The Longest Night 2012: Psoro 2014: London Latino 2015: Soldiers of the Damned D is for Detroit
Televisiereekse 2016: Follow the Money
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu