Marie Bach Hansen (gebore 28 Junie 1985) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente This Life (2012) en The Last Vermeer (2019), en in die televisiereekse The Legacy (2014) en The Team (2015).

Filmografie Rolprente 2003: Kick'n Rush 2012: This Life 2019: The Last Vermeer

Televisiereekse 2014: The Legacy 2015: The Team

Televisierolprente 2012: Hvidsten Gruppen: Bag kameraet 2015: Danmarks Indsamling 2015

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu