Max Hansen jr. (gebore 25 April 1954) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flickering Lights (2000) en Hvordan vi slipper af med de andre (2007), en in die televisiereeks Alletiders jul (1994).
Filmografie Rolprente 2000: Flickering Lights 2005: Warn Sie schon mal in mich verliebt? 2007: Hvordan vi slipper af med de andre
Televisiereekse 1994: Alletiders jul 1995: Alletiders nisse 1999: Olsen-bandens første kup
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu