Ditte Hansen (gebore 6 Desember 1970) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Sister's Kids in Jutland (2010) en Ditte & Louise (2018), en in die televisiereeks Ditte & Louise (2015).
Filmografie Rolprente 2006: Cirkus Revyen 2006 2010: My Sister's Kids in Jutland 2018: Ditte & Louise 2020: Dreambuilders
Televisiereekse 2008: Skæg med tal 2012: DR2s ark 2012: Jarls quizshow 2015: Ditte & Louise
Video's 2009: Cirkus Revyen 2009 2012: Cirkusrevyen 2012
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu