duimnael|links|upright|Gottfried-Wilhelm-Leibniz-gedenkteken in Leipzig Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz (* 1 Julie 1646 in Leipzig, geb. Gottfried Wilhelm Leibniz; † 14 November 1716 in Hannover) was 'n Duitse filosoof en wetenskaplike, wiskundige, diplomaat, fisikus, geskiedkundige, bibliotekaris en doktor van sekulêre en kerklike reg. Hy word beskou as die universele denker van sy tyd en was een van die belangrikste filosowe van die laat 17de en vroeë 18de eeu.

Lewe Leibniz is op 1 Julie 1646 in Leipzig gebore. Sy ouers, veral sy pa, 'n regsgeleerde, Friedrich Leibniz, oorspronklik van Altenberg/Erzgeb, wek al vroeg sy belangstelling in regs- en filosofiese probleme. Sy pa was 'n juris en professor in Moraliteitsfilosofie (Etiek) en sy ma die dogter van 'n regsgeleerde.

Eksterne skakels

Nachweise von lateinischen Werken im Internet - Referense van latynse werke Akademie Ausgabe Online - Akademie Uitgawes (aanlyn)

Kategorie:Duitse diplomate Kategorie:Duitse filosowe Kategorie:Duitse fisici Kategorie:Duitse geskiedkundiges Kategorie:Duitse wiskundiges Kategorie:Geboortes in 1646 Kategorie:Sterftes in 1716