duimnael|400px|Wêreldkaart wat die Menslike-ontwikkelingsindeks vir 2016 volgens lande aandui (op basis van data vir 2015 en 2016, gepubliseer op 21 Maart 2017). duimnael|400px|Wêreldkaart volgens kwartiele van die Menslike-ontwikkelingsindeks vir 2016 (op basis van data vir 2015 en 2016, gepubliseer op 21 Maart 2017).
Die onderstaande lys van lande volgens Menslike-ontwikkelingsindeks is afkomstig uit die Verenigde Nasiesontwikkelingsprogram se Menslike-ontwikkelingsverslag 2007/2008, saamgestel op grond van 2005 data en gepubliseer op 27 November 2007. Dit dek 175 VN-lidlande (uit 192), asook Hongkong (SAR van China) en die Palestynse Administrasie-geadministreerde gebiede. 17 VN-lidlande is nie ingesluit nie as gevolg van gebrek aan data. Die gemiddelde MDI van gebiede van die Wêreld en groepe lande word ook ter vergelyking verskaf.
Die Menslike-ontwikkelingsindeks (MDI) is 'n vergelykende maatstaf van lewensverwagting, geletterdheid, onderwysvlak, en lewenstandaard vir lande wêreldwyd. Dit is 'n standaardmetdode om welstand, veral kinderwelstand, te meet. Dit word gebruik om te onderskei of 'n land 'n ontwikkelde, ontwikkelende of onder-ontwikkelde land is, en om die impak van ekonomiese beleide op lewensgehalte te meet. Die indeks is in 1990 deur die Pakistanse en Indiese ekonome Mahbub ul Haq en Amartya Sen ontwikkel.
Lande val in drie breë katergorieë gegrond op hulle MDI: hoë, medium, en lae menslike ontwikkeling.
Volledige lys van lande = styg. = bestendig. = daal. Soortgelyke MDI waardes in die huidige lys beteken nie dat lande gelyke tellings bereik het nie aangesien MDI range bepaal word deur MDI waardes met ses tellende syfers. In die tabelle hieronder word slegs drie tellende syfers gegee.
Hoog
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2004 data (gepubliseer in 2006) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (1) 0.972 2 (1) 0.970 3 (0) 0.968 4 (2) 0.967 5 (1) 0.965 6 (1) 0.963 7 (2) 0.962 8 (1) 0.961 9 (1) 0.961 10 (6) 0.960 11 (0) 0.959 12 (4) 0.958 13 (6) 0.957 14 (1) 0.956 15 (1) 0.956 16 (2) 0.956 17 (4) 0.952 18 (6) 0.951 19 (1) 0.949 20 (3) 0.946 21 (1) 0.945 22 (1) 0.942 23 (0) 0.941 24 (0) 0.937 25 (0) 0.922 26 (0) 0.921 27 (0) 0.920 28 (1) 0.920 29 (1) 0.909 30 (4) 0.908 31 (0) 0.900 32 (2) 0.891 33 (0) 0.891 34 (2) 0.878 35 (11) 0.875
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 36 (1) 0.874 37 (0) 0.870 38 (2) 0.869 39 (10) 0.868 40 (2) 0.867 41 (2) 0.866 42 (0) 0.863 43 (2) 0.862 44 (4) 0.860 45 (0) 0.855 46 (3) 0.852 47 (3) 0.850 48 (0) 0.846 49 (3) 0.845 50 (3) 0.843 51 (1) 0.838 52 (1) 0.829 53 (1) 0.824 54 (3) 0.821 55 (0) 0.819 56 (8) 0.818 57 (2) 0.815 58 (2) 0.814 59 (2) 0.814 60 (0) 0.813 61 (15) 0.812 62 (4) 0.812 63 (2) 0.811 64 (3) 0.804 65 (2) 0.804 66 (4) 0.803 67 (2) 0.802 68 (5) 0.801 69 (3) 0.801 70 (1) 0.800
Medium
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 71 (3) 0.798 72 (1) 0.795 73 (6) 0.794 74 (2) 0.792 75 (5) 0.791 76 (1) 0.788 77 (2) 0.785 78 (4) 0.781 79 (15) 0.779 80 (15) 0.778 81 (0) Sluit in data vir vasteland Volksrepubliek van China; sluit uit Hongkong Spesiale Administratiewe Gebied (SAG) (apart gelys), Macao SAG en die Republiek van China (Taiwan). 0.777 82 (3) 0.777 83 (3) 0.775 84 (8) 0.775 85 (4) 0.774 86 (0) 0.773 87 (5) 0.773 88 (10) 0.772 89 (6) 0.772 90 (6) 0.771 91 (4) 0.766 92 (2) 0.762 93 (5) 0.761 94 (2) 0.759 95 (4) 0.755 96 (1) 0.754 97 (6) 0.750 98 (1) 0.746 99 (6) 0.743 100 (2) 0.741 101 (3) 0.736 102 (4) 0.736 103 (2) 0.735 104 (2) 0.733 105 (4) 0.733 106 (6) 0.731 107 (1) 0.728 108 (1) 0.724 109 (4) 0.713 110 (2) 0.710 111 (3) 0.708 112 (1) 0.708
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 113 (0) 0.702 114 (2) 0.700 115 (2) 0.700 116 (6) 0.696 117 (2) 0.695 118 (0) 0.689 119 (5) 0.677 120 (1) 0.674 121 (0) 0.674 122 (0) 0.673 123 (4) 0.654 124 (7) 0.654 125 (0) 0.650 126 (3) 0.646 127 (7) 0.642 128 (2) 0.619 129 (1) 0.602 130 (3) 0.601 131 (2) 0.598 132 (2) 0.583 133 (2) 0.579 134 (2) 0.561 135 (1) 0.553 136 (2) 0.551 137 (16) 0.550 138 (11) 0.549 139 (1) Ook bekend as Kongo-Brazzaville en voorheen eenvoudig as Kongo. 0.548 140 (3) 0.547 141 (5) 0.547 142 (4) 0.534 143 (0) 0.533 144 (0) 0.532 145 (6) 0.530 146 (8) 0.529 147 (6) 0.526 148 (4) 0.521 149 (1) 0.516 150 (8) (Oos-Timor) 0.514 151 (0) 0.513 152 (5) 0.512 153 (3) 0.508 154 (9) 0.505 155 (0) 0.502
Laag
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 156 (0) 0.499 157 (0) 0.483 158 (1) 0.470 159 (3) 0.467 160 (0) 0.456 161 (3) 0.452 162 (1) 0.446 163 (0) 0.437 164 (2) 0.437 165 (0) 0.434 166 (2) (Ivoorkus) 0.432
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 167 (2) 0.413 168 (1) Ook bekend as Kongo-Kinshasa. 0.411 169 (1) 0.406 170 (1) 0.388 171 (1) 0.384 172 (4) 0.384 173 (2) 0.380 174 (3) 0.374 175 (2) 0.374 176 (2) 0.370 177 (1) 0.336
Nie deur die VN bereken nie
land MDI Publikasiejaar Aangesien die VN nie die Republiek van China (Taiwan) as 'n staat erken nie, sluit die VN se MDI verslag nie data vir Taiwan in nie; die VN verwys na die gebied as 'n Provinsie van China. Taiwan se regering het sy MDI vir 2004 bereken as 0.925 gegrond op die volgende data: lewensverwagting van 77,5 jaar; volwasse geletterdheid van 97,2%; gesamentlike brotu inskrywingskoers van 99%; en BBP per capita (KKP) van VSA$ 26 241. As dit in die VN se MDI syfers vir 2004 ingesluit is, sou dit 24ste (ná Israel en voor Griekeland) geval het. 0.9252006 (bereken op grond van 2004 data) Die VN het nie die MDI van Macau bereken nie. Die regering van Macau berken die gebied se MDI teen 2004 as 0,909. As dit in die VN se MDI syfers van 2004 ingesluit is sou Macau 25ste (ná Griekeland en voor Singapoer) geval het. 0,9092006 (bereken op grond van 2004 data) Die Instituut vir Strategiese Studies en Prognose (ISSP), in Podgorica, het 'n studie oor Montenegro in samewerking met die VNOP vrygestel. 0,7992005 (saamgestel op grond van 2004 data)
Lys van lande volgens Kontinente
Amerika
10 hoogste MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.964 2 (0) 0.959 3 (0) 0.953 4 (0) 0.898 5 (0) 0.868 6 (0) 0.856 7 (0) 0.852 8 (2) 0.849 9 (1) 0.843 10 (1) 0.836
10 Laagest MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.529 2 (0) 0.689 3 (1) 0.695 4 (1) 0.700 5 (0) 0.710 6 (2) 0.735 7 (1) 0.736 8 (1) 0.750 9 (2) 0.755 10 (2) 0.761
Afrika
10 hoogste MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.843 2 (1) 0.818 3 (1) 0.804 4 (0) 0.766 5 (1) 0.736 6 (1) 0.733 7 (0) 0.708 8 (3) 0.677 9 (0) 0.674 10 (3) 0.654
10 Laagest MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (1) 0.336 2 (2) 0.370 3 (2) 0.374 4 (3) 0.374 5 (2) 0.380 6 (4) 0.384 7 (1) 0.384 8 (1) 0.388 9 (1) 0.406 10 (1) 0.411
Asië en die Stille Oseaangebied
10 hoogste MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.962 2 (0) 0.953 3 (0) 0.943 4 (0) 0.937 5 (0) 0.932 6 (0) 0.922 7 (0) 0.921 8 (1) 0.894 9 (1) 0.891 10 (4) 0.875
10 Laagest MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.508 2 (0) (Oos-Timor) 0.514 3 (0) 0.530 4 (0) 0.534 5 (0) 0.547 6 (1) 0.551 7 (1) 0.579 8 (1) 0.583 9 (1) 0.598 10 (2) 0.601
Europa
10 hoogste MDI's
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (1) 0.968 2 (1) 0.968 3 (0) 0.959 4 (0) 0.956 5 (0) 0.955 6 (0) 0.953 7 (5) 0.952 8 (1) 0.952 9 (6) 0.949 10 (1) 0.949
10 Laagest MDI'sHierdie lys sluit in gebiede wat nie geheel en al binne Europa geleë is nie, insluitend Belo-Rusland (wat nie 'n lid van die Raad van Europa is nie). Hierdie lys sluit nie Asiese lede van die raad van Europa, soos Armenië, in nie, en ook nie transkontinentale gebiede – gedeeltelik in Asië geleë soos Kazakstan (wat nie 'n lid van die Raad van Europa is nie), Azerbeidjan, Georgië, Rusland, en Turkye (lede van die Raad van Europa) nie.
Rang Land MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met 2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) 0.708 2 (0) 0.788 3 (2) 0.801 4 (1) 0.801 5 (2) 0.803 6 (2) 0.804 7 (1) 0.813 8 (1) 0.824 9 (2) 0.850 10 (0) 0.855
MDI volgens Gebiede & Groepe
Rank Gebied of Groep MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met2004 data (gepubliseer in 2006) 1 (0) OESO 0.916 2 (0) Sentraal en Oos-Europa en die Gemenebes van Onafhanklike State 0.808 3 (0) Latyns-Amerika en die Karibiese gebied 0.803 4 (0) Oos-Asië en die Stille Oseaangebied 0.771 - - Wêreld 0.743 5 (0) ASEAN 0.708 6 (0) Arabiese lande 0.699 7 (0) Ontwikkelende lande 0.691 8 (0) Suid-Asië 0.611 9 (0) Afrika suid van die Sahara 0.493 10 (0) Mins-ontwikkelde Lande 0.488
Rank Groep MDIin 2005 (gepubliseer in 2007) 2005 data (gepubliseer in 2007) Verandering in vergelyking met2004 data (gepubliseer in 2006) - - Hoë menslike ontwikkeling 0.897 - - Middelmatige menslike ontwikkeling 0.698 - - Lae menslike ontwikkeling 0.436 - - Hoë inkomste 0.936 - - Middelinkomste 0.776 - - Lae inkomste 0.570
Lande waarvoor data nie beskikbaar is nie
Year Land MDIin die nuutste VN-verslag 2005 (gepubliseer in 2007) Jaar van die jongste verslag - (1997) 0.946 - (1997) 0.946 - (1997) 0.944 - (1997) 0.944 - (1998) 0.942 - (1998) 0.927 - (1998) 0.861 - (1995) 0.766 - (1998) 0.663
Year Land MDIin die nuutste VN-verslag 2005 (gepubliseer in 2007) Jaar van die jongste verslag - (1998) 0.583 - (1998) 0.569 - (1999) 0.567 - (1998) 0.563 - (1998) 0.515 - (1993) 0.311 - (1993) 0.229 - (1993) 0.221 - - Nie beskikbaar nie
Verwysings en Notas
Kategorie:Ekonomie Menslike-ontwikkelingsindeks