Oscar Dietz (gebore 6 Augustus 2000) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antboy (2013), Antboy: Revenge of the Red Fury (2014), Albert (2015), en Antboy 3 (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Antboy 2014: Antboy: Revenge of the Red Fury 2015: Albert 2016: Antboy 3

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu