Caroline Drasbæk (gebore 26 September 1974) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pizza King (1999) en in die televisiereekse Taxa (1997), Skjulte spor (2000), en Pyrus i alletiders eventyr (2000).

Filmografie Rolprente 1999: Pizza King

Televisiereekse 1997: Taxa 2000: Skjulte spor 2000: Pyrus i alletiders eventyr

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu