Amalie Dollerup (gebore 15 April 1986) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kun en pige (1995) en Agnus Dei (1997), en in die televisiereekse Krummernes Jul (1996) en Badehotellet (2013).
Filmografie Rolprente 1995: Kun en pige 1997: Agnus Dei 1997: Southern Comfort 1998: Forbudt for børn
Televisiereekse 1996: Krummernes Jul 1997: Strisser på Samsø 1998: Bølle-Bob 2013: Badehotellet
Video's 1998: Bølle-Bob
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu