Die tweede generasie Mercedes-Benz A-klas (fabrieksbenaming W169) was 'n verbetering op die eerste A-klas (W168) wat in produksie was van 2004 tot 2012 by Mercedes-Benz se fabriek in Rastatt, Duitsland, asook by Thonburi Automotive Assembly in Bangkok, Thailand.

Eksterne skakels

A-klas