Die Shilowakoppie is 'n rotsheuwel in die verre-ooste van die Krugerwildtuin. Dit is ongeveer 30 km noordoos van die Mopani-ruskamp, waar die Nshawu deur die Shilowapoort vanaf Mosambiek die park binnevloei.

Eksterne skakel Google-kaart van die Shilowakoppie by Geonames.org (cc-by)