Sarah-Sofie Boussnina (gebore 28 Desember 1990) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Department Q: The Absent One (2014) en in die televisiereekse Bron/Broen (2011) en Knightfall (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Bora Bora 2014: Department Q: The Absent One 2015: Comeback 2019: The Birdcatcher Haven: Above Sky The Islander

Televisiereekse 2009: Park Road 2011: Bron/Broen 2013: Tvillingerne & Julemanden 2016: Black Lake 2017: Knightfall

Televisierolprente 2009: Bag om Lærkevej

Eksterne skakels

Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense