Ludvig Brandstrup (20 Augustus 1892 – 27 Junie 1949) was 'n Deense akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente København, Kalundborg og - ? (1934), Pas på Svinget i Solby (1940), Hemtrevnad i kasern (1941), en Gröna hissen (1944).

Filmografie Rolprente 1934: København, Kalundborg og - ? 1936: Cirkus-Revyen 1936 1937: Cocktail 1940: Pas på Svinget i Solby 1941: Hemtrevnad i kasern 1943: Op med humøret 1944: Gröna hissen 1947: Naar Katten er ude

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1949 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu