Mie Brandt (gebore 2 Oktober 1962) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Skat det er din tur (1997) en in die televisiereekse The Eagle (2004), Rita (2012), en Sygeplejeskolen (2018).

Filmografie Rolprente 1997: Skat det er din tur

Televisiereekse 2004: The Eagle 2012: Rita 2018: Sygeplejeskolen

Eksterne skakels

Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu