Laura Bach (gebore 25 April 1979) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Those Who Kill - Shadow of the Past (2011) en Last Summer (2014), en in die televisiereeks Rita (2012).

Filmografie Rolprente 2006: Green Hearts 2009: No Right Turn 2011: Those Who Kill - Shadow of the Past 2014: Last Summer 2014: Upstart 2016: One-Two-Three Now!

Televisiereekse 2011: Those Who Kill 2012: Rita 2016: Sprinter Galore The Head

Video's 2009: Twists and Turns: On the Set of 'No Right Turn'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu