Janus Nabil Bakrawi (gebore 23 Desember 1974) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pizza King (1999) en in die televisiereekse The Eagle (2004), The Killing (2007), en Mille (2009).

Filmografie Rolprente 1997: Sinan's Wedding 1999: Pizza King 2003: Zakka West 2003: Gemini 2003: Scratch 2017: All In 2019: Hacker

Televisiereekse 2003: Gintberg - var det det? 2004: The Eagle 2004: Sara & Signe 2007: The Killing 2009: Mille

Video's 2010: Hash

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu