Nis Bank-Mikkelsen (gebore 10 April 1945) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Fish Tale (2000) en in die televisiereekse Matador (1978) en Alletiders jul (1994).
Filmografie Rolprente 1985: Johannes' hemmelighed 1999: Pettson & Findus - Katten och gubbens år 2000: A Fish Tale
Televisiereekse 1978: Matador 1994: Alletiders jul 2003: Jungledyret Hugo 2010: The Cavalry
Televisierolprente 2005: Historien om en mor Code 23
Eksterne skakels
Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu