Mia Maria Back (gebore 12 Julie 1982) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Biggest Heroes (1996) en R (2010), en in die televisiereeks Hvide løgne (1998).
Filmografie Rolprente 1996: The Biggest Heroes 2010: R
Televisiereekse 1998: Hvide løgne 1999: Finn'sk fjernsyn 1999: SexOrama
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu