Alba August (gebore 6 Junie 1993) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Becoming Astrid (2018) en in die televisiereekse Jordskott (2015), Below the Surface (2017), en The Rain (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Förtroligheten 2013: IRL 2015: Dryads - Girls Don't Cry 2018: Becoming Astrid 2019: The Perfect Patient 2020: Copenhagen Goodbyes Angels of Revenge
Televisiereekse 2015: Jordskott 2017: Below the Surface 2018: The Rain
Video's 2014: Sometimes I Wish
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu