Dulfi Al-Jabouri (gebore 31 Desember 1990) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Northwest (2013), A War (2015), en Darkland (2017), en in die televisiereeks Dicte (2013).

Filmografie Rolprente 2010: R 2013: Northwest 2015: A War 2017: Darkland

Televisiereekse 2013: Dicte

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense