Rasmus Albeck (gebore 21 September 1989) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sunes familie (1997), Kærlighed ved første hik (1999), Anja & Viktor (2001), en Anja After Victor (2003).
Filmografie Rolprente 1997: Sunes familie 1999: Kærlighed ved første hik 2001: Anja & Viktor 2003: Anja After Victor
Televisiereekse 1998: Brødrene Mortensens jul
Eksterne skakels
Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu