Anne Katrine Andersen (gebore 2 Maart 1972) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You & Me Forever (2012) en in die televisiereekse Sprinter Galore (2016) en Comedy Cocktail (2019).
Filmografie Rolprente 2012: You & Me Forever
Televisiereekse 2016: Sprinter Galore 2019: Comedy Cocktail
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu